Nuwe Personeel
MLA het hierdie jaar afgeskop met 'n hele paar nuwe gesigte. Ons wens elkeen van u sterkte toe en vertrou dat u vinnig sal deel voel van die Landtie-gemeenskap!

Me. K. Booysen Me. N. Robberts
Gr. 4 : ENG & MSW Gr. 4 : EBW & RTT
Gr. 5 : ENG & MSW Gr. 5 : EBW & RTT
Gr. 6 : ENG Gr. 6 : EBW & Sport
Gr. 7 : ENG & Sport Gr. 7 : EBW & RTT
Gr. 8 : RTT

Mnr. G. Jansen van Vuuren Dr. J. Nigrini
Gr. 8 : NW Gr. 4 : TEGN, LO
Gr. 9 : NW Gr. 5 : TEGN, LO
Gr. 10 : FW Gr. 6 : TEGN, LO
Gr. 11 : FW Gr. 8 : ENG
Gr. 12 : FW Gr. 9 : ENG

Me. D. van der Ryst Me. N. Erasmus
Gr. 4 : Afr Gr. 6 : KK
Gr. 5 : Afr Gr. 7 : KK
Gr. 6 : Afr Gr. 8 : GV
Gr. 7 : Afr Gr. 9 : GV
Gr. 8 : Afr Gr. 10 : GVS
Gr. 9 : Afr Gr. 11 : GVS, Toerisme
Gr. 12 : GVS

Mnr. F. Viljoen Mnr. R. van Jaarsveld
Gr. 8 : MSW, NW Gr. 5 : Sport
Gr. 9 : MSW Gr. 8 : Tegn
Gr. 10 : LW Gr. 9 : Tegn
Gr. 11 : LW Gr. 10 : Rek
Gr. 12 : LW Gr. 11 : Rek
Gr. 12 : Rek
MLA het 'n 100% slaagsyfer!!
MLA wil graag hiermee elke Gr. 12 leerder van 2011 hartlik gelukwens! Baie geluk julle almal, ons is baie trots op julle!
Danksy al die Matrieks vanaf 2007 tot en met 2011 het Morgenzon Landbou Akademie vir die afgelope 5 jaar 'n 100% slaagsyfer en is ons onder die Top 10 skole in Mpumalanga! Voorwaar 'n pluimpie in elke onderwyser by MLA se hoed!
Die volgende Landties het dan ook onderskeidings behaal, baie geluk julle:
Tanya Blignaut;
Sven Brink;
Elaine Claassen;
Werner Els;
Rikus Fourie;
Michelle Hattingh;
Suselle Hayward;
Nontobeko Hlatshwayo;
Jean-Pierre Jacobs;
Morne Janse van Rensburg;
Maderie Joubert;
Allen Münnich;
Lieno Nel; en
Albie Venter.
Die Hoof en Beheerliggaam van Morgenzon Landbou Akademie wil ook graag aan die volgende onderwysers erkenning gee, hierdie onderwysers het almal tydens die Matriek-eindeksamen onderskeidings in hulle vakke behaal:
Me. Judy Power (Engels Tweede Taal);
Mnr. Cor Joubert (Wiskunde Geletterdheid);
Me. Ella Pretorius (Lewensoriëntering);
Mnr. Eep Beukes (Ingenieursgrafika & Ontwerp);
Mnr. Dries Bothma (Meganiese Tegnologie); en
Me. Charnel Geldenhuys (Rekeningkunde).
Prysuideling 2011
Diplomas / Balkies / Erekleure
Graad 1
|
Goue diploma vir Lewensvaardigheidtaak |
Jackie Jansen |
|
Silwer diploma vir Geletterdheid, Gesyferdheid en Lewensvaardigheid |
Lwethu Dladla |
|
Silwer diploma vir volharding in skoolwerk |
Lindosi Dludlu |
|
Goue diploma vir uitstekende vordering in Geletterdheid, Gesyferdheid en Lewensvaardigheid |
Elmarie Liebenberg |
|
Silwer diploma vir Afrikaanse spel |
Charles Office |
|
Goue diploma vir Gesyferdheid, Lewensvaardigheid en Geletterdheid - goed bemeester |
Charles Office |
|
Goue diploma vir beste vordering in Afrikaans as addisionele taal |
Charles Office |
|
Silwer diploma vir goee gebruik van Engels |
Dean Dobson |
|
Goue diploma vir goeie prestasie in Gesyferdheid, Geletterdheid en Lewensvaardigheid |
Dean Dobson |
|
Goue diploma vir Afrikaanse lees |
Mthokozisi Nkonyane |
|
Goue diploma vir beste presteerder in Gesyferdheid, Geletterdheid en Lewensvaardigheid |
Mthokozisi Nkonyane |
Graad 2
|
Goue diploma vir uitstekende prestasie in Geletterdheid, Gesyferdheid en Lewensvaardigheid |
AnnaMarié Zwarts |
|
Silwer diploma vir beste gebruik van Engels |
AnnaMarié Zwarts |
|
Goue diploma vir goeie prestasie in Geletterdheid, Gesyferdheid en Lewensvaardigheid |
Rohan Graaff |
|
Silwer diploma vir volharding in skoolwerk |
Cathleen van Eeden |
|
Goue diploma vir beste vordering in Geletterdheid as addisionele taal |
Vuyo Khumalo |
|
Goue diploma vir goeie prestasie in Geletterdheid |
Henco Schoeman |
|
Goue diploma vir goeie prestasie in Gesyferdheid |
Kiara Mostert |
|
Goue diploma vir Afrikaanse lees en spel |
Hilde Jacobsz |
|
Goue diploma vir beste presteerder in Geletterdheid, Gesyferdheid en Lewensvaardigheid |
Hilde Jacobsz |
Graad 3
|
Goue diploma vir beste vordering in Geletterdheid as addisionele taal |
Bongani Nkabinde |
|
Goue diploma vir goeie prestasie in Geletterdheid en Gesyferdheid |
Ruben Herbst |
|
Goue diploma vir lees en spel |
Ruben Herbst |
|
Goue diploma vir bemeester van Geletterdheid en Gesyferdheid |
Natasha Jansen van Vuuren |
|
Goue diploma vir uitstekende vordering in Geletterdheid en Gesyferdheid |
Rachelle Meyer |
|
Goue diploma vir uitstekende prestasie in Geletterdheid, Gesyferdheid en Lewensvaardigheid |
Megan Herbst |
|
Goue diploma vir goeie prestasie in Geletterdheid, Gesyferdheid en Lewensvaardigheid |
Sias Greyling |
|
Goue diploma vir uistekende prestasie in Geletterdheid en Engels |
Barend Joubert |
|
Goue diploma vir beste presteerder in Geletterdheid, Gesyferdheid en Lewensvaardigheid |
Jan-Hendrik Zwarts |
TROFEES : SPORT
LAERSKOOL
Krieket
|
Prys vir beste kolfwerk in krieket |
Dehan Saaiman |
|
Prys vir beste boulwerk in krieket |
Conrad van der Schyff |


Dehan Saaiman Conrad van der Schyff
Mini-Krieket
|
Sertifikaat vir beste kolwer |
Kobus de Beer |
|
Sertifikaat vir beste bouler |
Ruben Herbst |
|
Sertifikaat vir beste speler |
Ruben Herbst |


Kobus de Beer Ruben Herbst
Netbal
|
Degenaar Wisseltrofee vir beste Netbalspeelster in Laerskool |
Simphiwe Yende |

Simphiwe Yende
Mini-Netbal
|
Wisseltrofee vir die beste speelster |
Megan Herbst |
|
Wisseltrofee vir die beste vordering |
Nicole Joubert |
|
Trofee vir uitsonderlike prestasie in Mini-Netbal |
Megan Herbst
Rachelle Meyer
Nicole Joubert
AnnaMarié Zwarts
Hilde Jacobsz
Anicha Bam
Kiara Mostert |



Megan Herbst Nicole Joubert Vlnr: Kiara Mostert, Anicha Bam, Hilde Jacobsz,
AnnaMarié Zwarts, Rachelle Meyer, Megan Herbst, Nicole Joubert
Hokkie
|
Wisseltrofee vir beste vordering |
Bianca Joubert |
|
Wisseltrofee vir beste speelster |
Cherize Smuts |


Bianca Joubert Cherize Smuts
Mini-Hokkie
|
Wisseltrofee vir die beste speelster |
Rachelle Meyer
Megan Herbst |
|
Wisseltrofee vir die beste vordering |
AnnaMarié Zwarts |
|
Trofee vir uitsonderlike prestasie in Mini-Hokkie |
Megan Herbst
Rachelle Meyer
Nicole Joubert
AnnaMarié Zwarts
Hilde Jacobsz
Anicha Bam |


Rachelle Meyer, Megan Herbst AnnaMarié Zwarts Vlnr: Anicha Bam, Megan Herbst, Hilde Jacobsz,
Nicole Joubert, AnnaMarié Zwarts
Rugby / Rammetjie-Rugby
|
Medalje vir Rammetjie-Rugby |
Charles Office
Lwethu Dladla
Lindozi Dludlu
Henco Schoeman
Rohan Graaff
Stefan Grobler
Dowen Kleinhans
Dean Dobson
Mthokozisi Nkonyane
Dehan Hatting
Martiens Jansen van Vuuren
Ruben Herbst
Jan-Hendrik Zwarts
Sias Greyling
Bongani Nkabinde
Nkosikhona Xaba
Vuyo Khumalo |
|
Beste Rugbyspeler - Rammetjie-Rugby |
Sias Greyling |
|
Trofee vir beste vordering in Rammetjie-Rugby |
Vuyo Khumalo |
|
Marthinus Kruger Wisseltrofee en Rugbybal vir beste Laerskool rugbyspeler |
J.P. Strauss |


Rammetjie-Rugbyspan Sias Greyling Vuyo Khumalo

J.P. Strauss
Jukskei
|
Trofee vir beste Laerskool speler |
Conrad van der Schyff |

Conrad van der Schyff
Perdesport
|
Trofee vir die opkomende ruiter in die Laerskool |
Kaylen Mostert |
|
Trofee vir die beste ruiter in die Laerskool |
Kiara Mostert |


Kiara Mostert Kaylen Mostert
Skaak
|
Koos Hamman Wisseltrofee vir skaak |
Cor Joubert |

Cor Joubert
Sport
|
John Adam Wisseltrofee vir sportseun in die Laerskool |
Conrad van der Schyff |
|
Marie Engelbrecht Wisseltrofee vir sportdogter in die Laerskool |
Kiara Mostert |


Conrad van der Schyff Kiara Mostert
TROFEES : SPORT
HOËRSKOOL
Atletiek
|
Trofee vir dogtersatleet van die jaar |
Marni Kotze |
|
P. Viljoen Wisseltrofee vir seunsatleet van die jaar |
Daru Botha |

Marni Kotze Daru Botha
Netbal
|
Melony van Meyeren Trofee vir diens gelewer as kapteine van die eerste netbalspan |
Carika Koen |
|
Degenaar Wisseltrofee vir beste Netbalspeelster |
Carika Koen |
|
Melony van Meyeren Trofee vir speelster wat merkwaardige vordering in netbal getoon het |
Sumari Fourie |

Carika Koen Sumari Fourie
Hokkie
|
ENB Wisseltrofee vir beste verdedigster (senior) |
Marisa Pfister |
|
Trofee vir beste verdedigster (junior) |
Mariëtte Bothma |
|
ENB Wisseltrofee vir beste voorspeelster (senior) |
Tanya Blignaut |
|
Trofee vir beste voorspeelster (junior) |
Melissa Siese |
|
Sertifikate vir Gr 12-speelsters in Eerste Span |
Tanya Blignaut
Marisa Pfister
Michelle Hattingh
Nontobeko Hlatshwayo
Sonja Manning |
|
Trofee vir speelster wat merkwaardige vordering in eerste span getoon het |
Regrieta Vermeulen |
|
Trofee vir hokkiespeelster wat goeie vordering getoon het |
Mariëtte Bothma |


Marisa Pfister Mariëtte Bothma Tanya Blignaut



Melissa Siese Regrieta Vermeulen Mariëtte Bothma

Vlnr: Sonja Manning, Nontobeko Hlatshwayo,
Michelle Hatting, Marisa Pfister, Tanya Blignaut
Landloop
|
Trofee vir landloop dogter van die jaar |
Marni Kotze |
|
Trofee vir landloop seun van die jaar |
Albie Venter |

Marni Kotze Albie Venter
Rugby
|
Muller Wisseltrofee vir beste rugbyspeler |
Werner Els |
|
Robert Murray Trofee vir beste vordering in rugby |
Christo Koen |
|
Piet Lewis Trofee vir die aanskoulikste rugbyspan |
Eerste Rugbyspan |


Werner Els Christo Koen Werner Els (Kaptein van die Eerste Rugbyspan)
Jukskei
|
Trofee vir ligawenners O/19A Seuns |
Allen Münnich
Johann Grobler
Francois du Preez
Arden Botha
Jaap de Villiers |
|
Trofee vir ligawenners O/16A Seuns |
Bernard van der Schyff
Arno Geldenhuys
Arno Pretorius
Dejan Botha |
|
Trofee vir ligawenners O/16B Seuns |
Ignis Landman
Maarten Maré
Henry Yzelle
Almero Fourie |
|
Braam en Annemarie Wisseltrofee vir beste vordering en positiewe gesindheid in jukskei |
Arden Botha |
|
Freek J. van Rensburg Trofee vir beste jukskeispeler - seun |
Bernard van der Schyff |
|
Susaan J. van Rensburg Jukskei Wisseltrofee vir beste dogter in jukskei |
Marizka Meyer |



Vlnr: Jaap de Villiers, Vlnr: Dejan Botha Vlnr: Henry Yzelle
Arden Botha Arno Pretorius Maarten Maré
Francois du Preez Arno Geldenhuys Ignis Landman
Johann Grobler Bernard van der Schyff
Allen Münnich



Arden Botha Bernard van der Schyff Marizka Meyer
Perdesport
|
John Adam Wisseltrofee vir die beste opkomende ruiter in die Hoërskool |
Marnus du Toit |
|
André Kleyn Wisseltrofee vir die beste ruiter in die Hoërskool |
Mariëtte Bothma |


Marnus du Toit Mariëtte Bothma
Jeugskou
|
André Kleyn Wisseltrofee vir die hoogste punte behaal op Nasionale Jeugskou |
Anette le Roux |
Landsdiens
|
Springbokkleure vir Landsdiens (Baadjie) |
Allen Münnich
Albie Venter |
AKADEMIE
MEDALJES / TROFEES
Graad 1
|
Piet en Anet Lombard Wisseltrofee vir netheid en werk |
Charles Office |
|
Medalje vir Lewensvaardigheid |
Charles Office |
|
Wisseltrofee vir beste vordering |
Elmarie Liebenberg |
|
Medalje vir Geletterdheid |
Elmarie Liebenberg |
|
Medalje vir Gesyferdheid |
Mthokozisi Nkonyane |
|
Trofee vir beste akademiese prestasie in Gr.1 |
Mthokozisi Nkonyane |


Charles Office Elmarie Liebenberg Mthokozisi Nkonyane
Graad 2
|
Piet en Anet Lombard Wisseltrofee vir netheid en werk |
Anicha Bam |
|
Wisseltrofee vir beste vordering |
Vuyo Khumalo |
|
Medalje vir Geletterdheid |
AnnaMarié Zwarts |
|
Medalje vir Lewensvaardigheid |
Rohan Graaff |
|
Medalje vir Gesyferdheid |
Hilde Jacobsz |
|
Trofee vir beste akademiese prestasie in Gr.2 |
Hilde Jacobsz |


Anicha Bam Vuyo Khumalo AnnaMarié Zwarts

Hilde Jacobsz
Graad 3
|
Piet en Anet Lombard Wisseltrofee vir netheid van werk |
Megan Herbst |
|
Medalje vir Geletterdheid |
Megan Herbst |
|
Wisseltrofee vir die beste vordering |
Martiens Jansen van Vuuren |
|
Medalje vir Lewensvaardigheid |
Sias Greyling |
|
Medalje vir Gesyferdheid |
Jan-Hendrink Zwarts |
|
Trofee vir beste akademiese prestasie Gr.3 |
Jan-Hendrik Zwarts |



Megan Herbst Martiens Jansen van Vuuren Sias Greyling

Jan-Hendrik Zwarts
Graad 4
|
Medalje vir beste prestasie in Tegnologie |
Maggi Swart |
|
Piet en Anet Lombard Wisseltrofee vir netheid van werk |
Mart-Sophie Rautenbach
Lariza Nel |
|
Medalje vir beste prestasie in Wiskunde |
Lariza Nel |
|
Medalje vir beste prestasie in Engels |
Lariza Nel |
|
Medalje vir beste prestasie in NW |
Francois du Plessis |
|
Medalje vir beste prestasie in KK |
Francois du Plessis |
|
Medalje vir beste prestasie in Afrikaans |
Francois du Plessis |
|
Medalje vir beste prestasie in EBW |
Francois du Plessis |
|
Medalje vir beste prestasie in SW |
Francois du Plessis |
|
Medalje vir beste prestasie in LO |
Francois du Plessis |
|
Trofee vir beste akademiese prestasie in Gr.4 |
Francois du Plessis |
|
Hoëveld Garage Wisseltrofee vir beste akademiese prestasie in Gr.4 |
Francois du Plessis 88% |



Maggi Swart Lariza Nel & Lariza Nel
Mart-Sophie Rautenbach

Francois du Plessis
Graad 5
|
Medalje vir beste prestasie in LO |
Gerco Smith |
|
Medalje vir beste prestasie in SW |
Gerco Smith |
|
Medalje vir beste prestasie in Tegnologie |
Joey van Aswegen |
|
Medalje vir beste prestasie in EBW |
Joey van Aswegen |
|
Medalje vir beste prestasie in KK |
Joey van Aswegen |
|
Piet en Anet Lombard Wisseltrofee vir netheid van werk |
Joey van Aswegen |
|
Medalje vir beste prestasie in Wiskunde |
Joey van Aswegen |
|
Medalje vir beste prestasie in Afrikaans |
Joey van Aswegen |
|
Medalje vir beste prestasie in NW |
Joey van Aswegen |
|
Medalje vir beste prestasie in Engels |
Joey van Aswegen |
|
Trofee vir beste akademiese prestasie in Gr.5 |
Joey van Aswegen |
|
Marie Engelbrecth Wisseltrofee vir beste akademiese prestasie in Gr.5 |
Joey van Aswegen 88% |


Joey van Aswegen Gerco Smith
Graad 6
|
Piet en Anet Lombard Wisseltrofee vir netheid van werk |
Willem Jordaan |
|
Medalje vir beste prestasie in KK |
Morgan Mostert |
|
Medalje vir beste prestasie in Afrikaans |
Morgan Mostert |
|
Medalje vir beste prestasie in Engels |
Morgan Mostert |
|
Medalje vir beste prestasie in EBW |
Gerrit Yzelle |
|
Medalje vir beste prestasie in SW |
Gerrit Yzelle |
|
Medalje vir beste prestasie in Tegnologie |
Gerrit Yzelle |
|
Medalje vir beste prestasie in Wiskunde |
Gerrit Yzelle |
|
Medalje vir beste prestasie in LO |
Gerrit Yzelle |
|
Medalje vir beste prestasie in NW |
Gerrit Yzelle |
|
Trofee vir beste akademiese prestasie in Gr.6 |
Gerrit Yzelle |
|
Gertjie Engelbrecht Wisseltrofee vir beste akademiese prestasie in Gr.6 |
Gerrit Yzelle 82% |



Willem Jordaan Morgan Mostert Gerrit Yzelle
Graad 7
|
Medalje vir beste prestasie in Wiskunde |
Corné Lacanté |
|
Hoëveld Garage Wisseltrofee vir beste prestasie in Wiskunde |
Corné Lacanté |
|
Petro Kruger Wisseltrofee vir goeie menseverhoudings |
Lana Roux |
|
Piet en Anet Lombard Wisseltrofee vir netheid van werk |
Lana Roux |
|
Medalje vir beste prestasie in KK |
Lana Roux |
|
Medalje vir beste prestasie in Tegnologie |
Lana Roux |
|
J.D. Conradie Trofee vir Tegnologie |
Lana Roux |
|
Medalje vir beste prestasie in Afrikaans |
Lana Roux |
|
M.J.G. Kruger Wisseltrofee vir beste prestasie in Afrikaans |
Lana Roux |
|
Medalje vir beste prestasie in LO |
Lana Roux |
|
Medalje vir beste prestasie in Engels |
Lana Roux |
|
ENB Wisseltrofee vir beste prestasie in Engels |
Lana Roux |
|
Medalje vir beste prestasie in SW |
Lana Roux |
|
Medalje vir beste prestasie in EBW |
Lana Roux |
|
Medalje vir beste prestasie in NW |
Lana Roux |
|
Trofee vir beste akademiese prestasie in Gr.7 |
Lana Roux |
|
Marie Engelbrecht Wisseltrofee vir beste akademiese prestasie in Gr.7 |
Lana Roux 87% |


Lana Roux Corné Lacanté
Graad 8
|
Medalje vir beste prestasie in Tegnies |
Hardus Fourie |
|
Medalje vir beste prestasie in Landbou |
Hendrik Prinsloo |
|
Trofee vir beste leerder in Landbou |
Hendrik Prinsloo |
|
Medalje vir beste prestasie in Afrikaans |
Hendrik Prinsloo 82% |
|
Medalje vir beste prestasie in Wiskunde |
Jo-Rika Smit 90% |
|
Trofee vir beste leerder in Wiskunde |
Jo-Rika Smit |
|
Medalje en prys vir beste prestasie in Gasvryheidstudie |
Lenie van Rensburg |
|
Medalje vir beste prestasie First Additional Language |
Lenie van Rensburg 74% |
|
Medalje vir beste prestasie in Rekenaars Toepassings Tegnologie |
Charlene van Staden |
|
Medalje vir beste prestasie in LO |
Charlene van Staden 86% |
|
Medalje vir beste prestasie in EBW |
Charlene van Staden 84% |
|
Medalje vir beste prestasie in KK |
Charlene van Staden 78% |
|
Medalje vir beste prestasie in SW |
Jatrus Nel 77% |
|
Medalje vir beste prestasie in Tegnologie |
Jatrus Nel 88% |
|
Medalje vir beste prestasie in NW |
Jatrus Nel 82% |
|
Trofee vir beste prestasie in Gr. 8 |
Jatrus Nel 75% |



Hardus Fourie Hendrik Prinsloo Jo-Rika Smit



Lenie van Rensburg Charlene van Staden Jatrus Nel
Graad 9
|
Medalje vir beste prestasie in Landbou |
G.J. Kotze |
|
Medalje vir beste prestasie in Tegnies |
Gideon Janse van Rensburg |
|
Medalje en Prys vir beste prestasie in Gasvryheidstudies |
Mariëtte Bothma |
|
Medalje vir beste prestasie in Rekenaar Toepassings Tegnologie |
Mariëtte Bothma |
|
Medalje vir beste prestasie in NW |
Mariëtte Bothma 90% |
|
Medalje vir beste prestasie in SW |
Mariëtte Bothma 95% |
|
Medalje vir beste prestasie in Afrikaans |
Mariëtte Bothma 95% |
|
Medalje vir beste prestasie in First Addisional Language |
Mariëtte Bothma 85% |
|
Medalje vir beste prestasie in KK |
Mariëtte Bothma 93% |
|
Medalje vir beste prestasie in EBW |
Mariëtte Bothma 93% |
|
Medalje vir beste prestasie in LO |
Mariëtte Bothma 96% |
|
Medalje vir beste prestasie in Tegnologie |
Mariëtte Bothma 99% |
|
Medalje vir beste prestasie in Wiskunde |
Mariëtte Bothma 83% |
|
Trofee vir beste leerder in Wiskunde |
Mariëtte Bothma |
|
Trofee vir beste prestasie in Gr.9 |
Mariëtte Bothma 92% |



G.J. Kotze Gideon Janse van Rensburg Mariëtte Bothma
Graad 10
|
Medalje vir beste prestasie in Landbou Tegnologie |
Malcolm van der Linde 59% |
|
Medalje vir beste prestasie in Landboubestuurspraktyk |
Ignis Landman 63% |
|
Medalje vir beste prestasie in Wiskundige Geletterdheid |
Ignis Landman 75% |
|
Medalje vir beste prestasie in Rekenaar Toepassings Tegnologie |
Cindy Wilken 72% |
|
Medalje vir beste prestasie in Elektriese Tegnologie |
Jaco Schutte 77% |
|
Medalje vir beste prestasie in First Addisional Language |
Jaco Schutte 74% |
|
Medalje vir beste prestasie in Fisiese Wetenskap |
Jaco Schutte 59% |
|
Medalje en Prys vir beste prestasie in Gasvryheidstudies |
Marizka Meyer 73% |
|
Medalje vir beste prestasie in Lewenswetenskap |
Bernard van der Schyff 58% |
|
Medalje vir beste prestasie in Landbouwetenskap |
Bernard van der Schyff 85% |
|
Medale vir beste prestasie in LO |
Bernard van der Schyff 93% |
|
Medalje vir beste prestasie in Meganiese Tegnologie |
Arno Geldenhuys 84% |
|
Medalje vir beste prestasie in Rekeningkunde |
Arno Geldenhuys 65% |
|
Wisseltrofee vir beste prestasie in Tegnies |
Arno Geldenhuys |
|
Medalje vir beste prestasie in Afrikaans |
Dejan Botha 82% |
|
Medalje vir beste prestasie in Wiskunde |
Dejan Botha 72% |
|
Trofee vir beste leerder in Wiskunde |
Dejan Botha |
|
Medalje vir beste prestasie in Ingenieursgrafika en Ontwerp |
Dejan Botha 67% |
|
Trofee vir beste prestasie in Gr. 10 |
Dejan Botha 74% |
Graad 11
|
Medalje vir beste prestasie in Ingenieurs Grafika en Ontwerp |
Jaap de Villiers 61% |
|
Medalje vir beste prestasie in Elektriese Tegnologie |
Jaap de Villiers 56% |
|
SA Wolraad Wisseltrofee vir Dux-leerling tydens Wolskool |
Karla Joubert |
|
Medalje vir beste prestasie in Landboubestuurspraktyk |
Willie le Roux 63% |
|
Medalje vir beste prestasie in First Addisional Language |
Ulricke de Lange 78% |
|
Medalje vir beste prestasie in Tegnologie |
Ulricke de Lange 49% |
|
Medalje vir beste prestasie in Toerisme |
Marchelle Engelbrecht 58% |
|
Medalje vir beste prestasie in Wiskundige Geletterdheid |
Stephanie van Hansen 77% |
|
Medalje vir beste prestasie in Landbouwetenskap |
Carika Koen 57% |
|
Wisseltrofee vir beste prestasie in Tegnies |
Johann Grobler |
|
Medalje vir beste prestasie in Meganiese Tegnologie |
Johann Grobler 83% |
|
Medalje vir beste prestasie in Rekeningkunde |
Lucia Engelbrecht 74% |
|
Medalje vir beste prestasie in Rekenaars Toepassings Tegnologie |
Lucia Engelbrecht 80% |
|
Medalje vir beste prestasie in Afrikaans |
Marni Kotze 94% |
|
Medalje vir beste prestasie Fisiese Wetenskap |
Marni Kotze 80% |
|
Medalje vir beste prestasie in Wiskunde |
Marni Kotze 86% |
|
Trofee vir beste leerder in Wiskunde |
Marni Kotze |
|
Medalje vir beste prestasie in Lewenswetenskap |
Marni Kotze 72% |
|
Medalje vir beste prestasie in LO |
Marni Kotze 98% |
|
Medalje en Prys vir beste prestasie in Gasvryheidstudies |
Marni Kotze 83% |
|
Trofee vir beste prestasie in Gr. 11 |
Marni Kotze 84% |
Graad 12
|
Medalje vir beste prestasie in Toerisme |
Michelle Hattingh 55% |
|
Trofee vir beste leerder in Toerisme |
Michelle Hattingh |
|
Medalje vir beste prestasie in Landbou Tegnologie |
Sven Brink 52% |
|
Medalje vir beste prestasie in Wiskudige Geletterdheid |
Sven Brink 72% |
|
Trofee vir beste leerder in Wiskundige Geletterdheid |
Sven Brink |
|
Medalje vir beste prestasie in Elektriese Tegnologie |
Albie Venter 59% |
|
Wisseltrofee vir beste prestasie in Tegnies |
Albie Venter |
|
Medalje vir beste prestasie in Landboubestuurspraktyk |
Jean-Pierre Jacobs 62% |
|
Gideon Klopper Trofee vir beste Landboubestuurspraktyk taak |
Jean-Pierre Jacobs |
|
Medalje vir beste prestasie in Ingenieurs Grafika en Ontwerp |
Rikus Fourie 77% |
|
Eep Beukes Wisseltrofee vir beste Ingenieurs Grafika en Ontwerp taak |
Rikus Fourie |
|
Medalje vir beste prestasie in Meganiese Tegnologie |
Lieno Nel 74% |
|
Johan Lloyd Trofee vir beste Meganiese Tegnologie taak |
Lieno Nel |
|
Medalje vir beste prestasie in Landbouwetenskap |
Lieno Nel 76% |
|
Landbouweekblad Medalje vir beste prestasie in Ladnbouwetenskap |
Lieno Nel |
|
Medalje vir beste prestasie in Engels |
Lieno Nel 80% |
|
Barnard Scroll vir Engels |
Lieno Nel |
|
Medalje vir beste prestasie in Rekeningkunde |
Allen Münnich 78% |
|
Volkskas Trofee vir Rekeningkunde |
Allen Münnich |
|
Medalje vir beste prestasie in Lewenswetenskap |
Allen Münnich 76% |
|
Medalje vir beste prestasie in Afrikaans |
Allen Münnich 94% |
|
W.C. Darrel Wisseltrofee vir Afrikaans Huistaal |
Allen Münnich |
|
Medalje vir beste prestasie in Fisiese Wetenskap |
Allen Münnich 62% |
|
Trofee vir beste leerder in Fisiese Wetenskap |
Allen Münnich |
|
Medalje vir beste prestasie in Wiskunde |
Elaine Claassen 73% |
|
Trofee vir beste prestasie in Wiskunde |
Elaine Claassen |
|
Medalje vir beste prestasie in LO |
Elaine Claassen 95% |
|
Medalje vir beste prestasie in Rekenaar Toepassings Tegnologie |
Elaine Claassen 85% |
|
Trofee vir beste prestasie in Rekenaar Toepassings Tegnologie |
Elaine Claassen |
|
Medalje en Prys vir beste prestasie in Gasvryheidstudies |
Elaine Claassen 75% |
|
Bosbok Apteek Prys vir beste leerder in Gasvryheidstudies |
Elaine Claassen |
|
Gourmet Trofee vir beste leerder in Gasvryheidstudies (prakties) |
Elaine Claassen |
SPESIALE TOEKENNINGS
LAERSKOOL
|
Pieter en Melodie Wisseltrofee vir sport en kultuur: Laerskool seun van die jaar |
Conrad van der Schyff |
|
André Kleyn Wisseltrofee vir die leerder wat die hoogste punte in die Nasionale Jeugskou verwerf het in die Laerskool |
Lombard le Roux |
|
Nolene Drinkwater Wisseltrofee vir die dogter of seun wat die beste presteer het in sport en akademie |
Lana Roux |
|
Trofee vir 7 jaar getroue skoolbesoek |
Charles le Roux |
|
Johan Botma Wisseltrofee vir die Dux-leerder van die Laerskool |
Lana Roux |
SPESIALE TOEKENNINGS
HOËRSKOOL
|
Ou Mutual Trofee vir veelsydigste leerder in sport, akademie en kultuur |
Allen Münnich |
|
Johan Lloyd Trofee vir beste akademiese sowel as sportprestasie |
Allen Münnich |
|
Tilly Griesel Trofee vi die leerder in Gr.12 wat 'n kritiese bewustheid in die gebruik van Afrikaans as Moedertaal getoon het |
Daru Botha |
|
Prys vir goeie diens gelewer in Seuns-koshuis |
Lieno Nel |
|
Huis Kosmos Boekprys vir goeie diens gelewer in Meisieskoshuis |
Tanya Blignaut |
|
Boekprys vir Redakteur / Redaktrise van Redaksie (Tamboekie) |
Suselle Hayward |
|
Charl de Waal Wisseltrofee en Toekenning vir die Gr.10 seun met goeie maniere, hulpvaardigheid, vriendelikheid en wellewendheid |
Arno Geldenhuys |
|
Boet Lock Trofee vir alsydigste seun op sportgebied |
Bernard van der Schyff |
|
Trofee aan dogter vir uitmuntende prestasie op sportgebied |
Anette le Roux |
|
Trofee vir diens gelewer by skool |
Malcolm van der Linde |
|
Pieter Haasbroek Trofee vir die beste Gr.8 of Gr.9 leerder in akademie, sport en kultuur |
Mariëtte Bothma |
|
William Drinkwater Wisseltrofee vir seun met uitmuntende sportprestasie |
Werner Els |
|
Beste Gr.8 van die jaar |
Hardus Fourie |
|
Lekwa Munisipaliteit Trofee vir Brandbestrydingskursus Gr.10 |
Marizka Meyer |
|
12 Jaar Volwaardige Landties |
Michelle Hattingh
Maderie Joubert
Nontobeko Hlatshwayo
Kobus Joubert
Jaco Joubert |
|
Trofee vir beste prestasie in Gr. 12 |
Elaine Claassen 80% |
|
Erebeker Gr.12-dogter |
Tanya Blignaut |
|
CIM Louw Erebeker Gr. 12-seun |
Morné Janse van Rensburg |
|
Paul Zietsman Trofee vir Dux-leerder in Gr.12 |
Elaine Claassen |
AMBASSADEURSTOEKENNING: LAERSKOOL
AMBASSADEURSTOEKENNING : HOËRSKOOL
MORGENZON LANDBOU AKADEMIE
MIELIEPROEF



Mielie Kultivar Proewe
|
Algemene Inligting |
|
Lokaliteit |
Morgenzon |
|
GPS Lat (E) |
29.6469 |
|
GPS Long (S) |
26.8004 |
|
Plantdatum |
08/11/2010 |
|
Oesdatum |
08/06/2011 |
|
Rywydte |
0.91 |
|
Aantal Rye |
4 |
|
Kontrole |
PHB 32W71 |
|
Gem Kontrole |
5.39 |
|
Gemiddeld |
5.11 |
|
KV |
7.21 |
|
PROEFUITSLAG |
|
No |
Kultivar |
Ton/ha |
Vog % |
Stand |
Persentasie van Proef |
Persentasie van Gem. Kontrole |
|
1 |
PHB 33H56 |
6.20 |
12.40 |
46000 |
121.48 |
115.12 |
|
2 |
KKS 8406B |
5.88 |
13.30 |
46000 |
115.22 |
109.19 |
|
3 |
DKC 7374BR |
5.87 |
11.40 |
46000 |
114.93 |
108.92 |
|
4 |
PHB 31K58B |
5.84 |
11.90 |
46000 |
114.43 |
108.45 |
|
5 |
DKC 7372 |
5.72 |
11.50 |
46000 |
111.98 |
106.12 |
|
6 |
IMP 57-92B |
5.61 |
13.10 |
46000 |
109.85 |
104.10 |
|
7 |
DKC 66-60BR |
5.60 |
13.70 |
46000 |
109.66 |
103.92 |
|
8 |
P 2048 |
5.51 |
12.80 |
46000 |
107.93 |
102.28 |
|
9 |
IMP 5122B |
5.48 |
12.50 |
46000 |
107.24 |
101.63 |
|
10 |
LS 8518 |
5.45 |
12.30 |
46000 |
106.83 |
101.24 |
|
11 |
IMP 5192 |
5.41 |
14.40 |
46000 |
105.88 |
100.34 |
|
12 |
KKS 4412B |
5.39 |
13.20 |
46000 |
105.60 |
100.07 |
|
13 |
PHB 32W71 |
5.39 |
13.10 |
46000 |
105.54 |
100.02 |
|
14 |
KKS 4486B |
5.37 |
13.30 |
46000 |
105.22 |
99.71 |
|
15 |
PHB 32W72B |
5.33 |
12.60 |
46000 |
104.30 |
98.85 |
|
16 |
LS 8532 |
5.17 |
13.00 |
46000 |
101.31 |
96.00 |
|
17 |
LS 8526 |
5.11 |
11.60 |
46000 |
100.10 |
94.87 |
|
18 |
LS 8540BR |
5.09 |
13.30 |
46000 |
99.69 |
94.47 |
|
19 |
PAN 6Q308B |
5.06 |
12.80 |
46000 |
99.07 |
93.88 |
|
20 |
KKS 4452B |
4.93 |
12.50 |
46000 |
96.62 |
91.57 |
|
21 |
DE 2004 |
4.84 |
13.10 |
46000 |
94.87 |
89.91 |
|
22 |
PAN 6P110 |
4.83 |
12.40 |
46000 |
94.68 |
89.73 |
|
23 |
DKC 8040BR |
4.78 |
11.60 |
46000 |
93.52 |
88.63 |
|
24 |
PAN 6Q508R |
4.76 |
12.50 |
46000 |
93.21 |
88.33 |
|
25 |
DE 2006 |
4.72 |
13.10 |
46000 |
92.39 |
87.56 |
|
26 |
PAN 6Q708BR |
4.55 |
13.00 |
46000 |
89.15 |
84.49 |
|
27 |
IMP 5304 |
4.44 |
13.00 |
46000 |
86.99 |
82.44 |
|
28 |
PAN 4P716BR |
4.25 |
13.10 |
46000 |
83.32 |
78.96 |
|
29 |
33H56 - 1RY LATER |
4.11 |
13.00 |
46000 |
80.51 |
76.30 |
|
30 |
AMBER |
3.95 |
13.90 |
46000 |
77.30 |
73.26 |
|
31 |
DE 222 |
3.63 |
14.50 |
46000 |
71.16 |
67.44 |
MLA se personeel bereik nuwe en opwindende hoogtes!
Gedurende Augustus 2011 het Mev. Batsie Odendaal, Gasvryheidstudies & Toerisme onderwyseres by MLA, Kilimanjaro gaan klim. Mev. Odendaal het aangedui dat dit 'n ongelooflike ondervinding vir haar was. MLA is baie trots op Mev. Odendaal en vertrou dat die ondervinding en herinneringe van hierdie ongelooflike ondervinding Mev. Odendaal vir ewig sal by bly.










Nuwe Personeel
Morgenzon Landbou Akademie verwelkom nuwe personeel:
-
Marinda Viljoen, onderwyser in Wiskunde
-
Janco Pelser, onderwyser in Tegnologie en Ekonomiese Bestuurswetenskap
-
Karien Beukes, nuwe skakelbeampte
-
Mr JP Visser, nuwe Student-onderwyser
|
 |
|
Marinda Viljoen |
Janco Pelser |
|
 |
|
Mr JP Visser |
Karien Beukes |
| |
|
2010 Matrieks en Onderskeidings
-
Morgenzon Landbou Akademie het vir 2010, 100% slaagsyfer. Ons is baie trots op ons leerders wat so mooi presteer het, al te saam het ons 25 onderskeidings uit 41 leerders.
-
Leonora Haasbroek het 4 onderskeidings in Afrikaans, Lewensoriëntering, Lewenswetenskappe en Gasvryheidstudie.
-
Anri Landsberg het 2 onderskeidings in Lewensoriëntering en Gasvryheidstudie.
 |
 |
|
Leonora Haasbroek |
Anri Landsberg |
Beste Gemiddeld
Batsie Odendaal hou skool vanaf 2007 hier by MLA en sy het verlede jaar 2010 die beste gemiddeld gekry in Gasvryheidstudie in Mpumalanga, haar gemiddeld was 67%. Baie geluk aan Batsie met die mooi prestasie.
 |
|
Batsie Odendaal |
Ruiter van Morgie Sorgie om dop te hou
Kaylan Mostert, 4 jaar, van Morgie Sorgie kleuterskool in Morgenzon het tydens die Appelfees aan die perdeskou deelgeneem op Ermelo. Hierdie klein seuntjie kan nie net ‘n houtperdjie ry nie maar het twee eerste plekke behaal en is ook aangewys as die algehele kampioen uit 19 deelnemers in die Fancy Dress afdeling.
Baie geluk aan Kaylan. MLA is trots op jou! |
|
|
|
|