Search:
Soek    


VLR

 

VLR 2011

Morné Jansen van Rensburg: President Koshuisraad Tanya Blignaut: President, Voorsitter Koshuisraad

Werner Els: Vise-President, Sport, Koshuisraad Elaine Claassen: Vise-President, Akademie/Kultuur
 
Tryphena van der Merwe: Vise-President, Sport, Koshuisraad
 
Albie Venter: Vise-President, Akademie/Kultuur, Koshuisraad
 
Lieno Nel: VLR Klasverteenwoordigers, Koshuisraad
 
Nontobeko Hlatshwayo: VLR Klasverteenwoordigers
 
Rikus Fourie: Leerderaangeleenthede, Koshuis en Dagskoliere, Koshuisraad.
 
Suzelle Hayward: Leerderaangeleenthede, Koshuis en Dagskoliere, Koshuisraad
 
Jean-Pierre Jacobz: Voorsitter Koshuis, Koshuisraad
 
Marissa Pfister: Koshuisraad
 
Allen Münnich: Sekretaris
 
Vicky van Staden: Sekretaresse. Koshuisraad
 
Anthony Fitzpatrick: Koshuisraad
 
Daru Botha: Koshuisraad, VLR

Leiers 2011

Die nuwe leiers vir Morgenzon Landbou Akademie vir 2011 is aangewys op 14 Oktober 2010. Hulle is:

  • Laerskool:
    • Hoofmeisie – Lana Roux
    • Hoofseun – Olwen Botha
    • Leiers - Bianca Joubert en Conrad van der Schyff
  • Hoërskool:
    • Presidente: Tanya Blignaut
    • President: Mornè Jansen van Rensburg
    • Leiers:
      • Werner Els en Tryphena vd Merwe
      • Albie Venter en Elaine Claassen
      • Allen Munnich en Vicky van Staden
      • Rikus Fourie en Suzelle Hayward

Baie geluk en sterkte!

Klasverteenwoordigers 2011

  • GRAAD 1 – William Shields en Elmarie Liebenberg
  • GRAAD 2 – Henco Schoeman en Hilde Jacobsz
  • GRAAD 3 – Sias Greyling en Megan Herbst
  • GRAAD 4 – Francois du Plessis en Mart-Sophie Rautenbach
  • GRAAD 5 – Cor Joubert en Tanya Maartens
  • GRAAD 6 – Willem Jordaan en Bianca Slabbert
  • GRAAD 7 – JP Strauss en Charize Smuts
  • GRAAD 8A – Jaco Kruger en Lenie van Rensburg
  • GRAAD 8B – Hardus Fourie en Sarina Haasbroek
  • GRAAD 9A – GJ Kotze en Mariëtte Bothma
  • GRAAD 9B – Hoffman Haasbroek en Ernè Els
  • GRAAD 10A – Marlin Eksteen en Delaine Jordaan
  • GRAAD 10B – Brian Croucamp en Cindy Wilken
  • GRAAD 11A – E.T. Pfuhl en Henriëtte Stevens
  • GRAAD 11B – Loudan Symington en Su-Marie Fourie
  • GRAAD 12A – Jaco Joubert en Sonja Manning
  • GRAAD 12B – Roann J. van Rensburg en Sunè Wolmarans

Morgenzon Landbou Akademie Leierskamp 2010

MLA se 2011 leiers was op ‘n leierskamp oor periode 22 – 25 Oktober 2010 by die lieflike Kwasinungu Avontuursentrum.Die leiers vir 2011 het onder andere geleer om hul leiereienskappe te ontwikkel deur verskeie benaderings te gebruik, raak te sien wat voor die handliggend is, om as ‘n span saam te funksioneer en hoe om vir ander leerders ‘n goeie voorbeeld daar te stel. Hulle het deelgeneem aan heerlike aktiwiteite en geesvang, wat van hulle ‘n beter span gemaak het, waar samewerking baie belangrik is. Die water – en modder aktiwiteite was groot pret vir almal. Saans na ‘n welverdiende stort, het “Die Span” gesmul aan ‘n heerlike bord kos, en ons bedoel: HEERLIK!!! Dit verdien om genoem te word!

Die VLR 2011 wil baie dankie sê aan Mnr Leon (fasiliteerder), Mnr Kirstie en Juf Judy, wat die naweek vir hul moontlik gemaak het. Dankie ook aan ons hoof, Mnr Drinkwater, vir sy belangstelling en besoek.

 

 

 

 

 

 

 

  

  

 

 

 

 

  Address:
Die Bult, Morgenzon
Tel :017 793-3089 of 017 793-3058
       


       

Kwikwap Webwerf Konsultant: Engela


Besoekers tot datum: 67322 Webwerf ontwikkel deur Kwikwap