Badplaas 13 - 15 April 2012
Die Mpumalanga uitdunne is gehou vanaf 13 tot 15 April 2012, hier is ons Landties se uitslae:
Marnus du Toit:
Marnus neem deel aan 7 klasse en behaal die volgende:
1ste plek in Tweefase;
2de plek in "Working Riding";
3de plek in "Performance Riding";
Twee 4de plekke in Dresseer;
7de plek in "Competition Riding";
4de plek in "Equitation".
Mariėtte Bothma:
Mariėtte neem deel aan 3 klasse en behaal die volgende:
1ste plek in "Working Riding";
1ste plek in "Performance Riding";
2de plek in "Equitation";
Armand Janse van Niewenhuizen:
Armand neem deel aan 4 klasse en behaal die volgende:
1ste plek in "Working Riding";
2de plek in "Performance Riding";
5de plek in Dresseer;
6de plek in Dresseer.
Tristan Mostert:
Tristan neem deel aan 8 klasse en behaal die volgende:
1ste plek in "Equitation";
1ste plek in "Performance Riding";
3de plek in Dresseer;
3de plek in Tweefase;
5de plek in "Working Riding";
7de plek in Dresseer.
Plasing in MPHA-klas.
13de plek in "Competition".
Niquita Slabbert:
Niquita neem deel aan 4 klasse en behaal die volgende:
4de plek in "Working Riding";
5de plek in "Performance Riding";
twee 9de plekke vir Dresseer.
Marischke Groenewald:
Marischke neem deel aan 2 klasse en behaal die volgende:
3de plek in "Competition Riding";
12de plek vir Tweefase.
Kiara Mostert:
Kiara neem deel aan 8 klasse en behaal die volgende:
1ste plek in Dresseer;
3de plek in Dresseer;
1ste plek in Tweefase;
1ste plek in MPHS-klas;
2de plek in "Performance Riding";
2de plek in "Competition Riding";
5de plek in "Equitation";
5de plek in "Working Riding".

Agter v.l.n.r.: Armand Jansen van Nieuwenhuizen, Mariėtte Bothma, Niquita Slabbert
Middel v.l.n.r.: Marischke Groenewald, Tristan Mostert
Voor: Kiara Mostert
Inlas : Marnus du Toit
Die Ermelo Appelfees 2012
Hierdie jaar het twee van ons Landties deelgeneem aan die Ermelo Appelfees se Perdeskou, hulle is Marnus du Toit en Malcolm van der Linde.
Hulle uitslae is as volg:
Marnus du Toit:
1. Drie Gang Reun : 1ste Plek;
2. Beste Tradisionele Drie Gang : 2de Plek;
3. Plesierperd Junior O/19 : 3de Plek;
4. Veelsydigste Ryperd O/19 : 2de Plek.

Malcolm van der Linde:
1. Nuweling Ruiter : 1ste Plek;
2. Nuweling Ruiter O/19 : 2de Plek;
3. Drie Gang nog nie op skou geplaas : 4de Plek.


Uitslae van Badplaasskou gehou 10 - 12 Februarie 2012
1. Kiara Mostert op Gloorwin Rex
- Equitation behaal sy 'n 1ste plek;
- Working Riding behaal sy 'n 4de plek;
- Dressage behaal sy 'n 2de plek.
2. Tristan Mostert op Opstaan Inkata
- Equitation behaal hy 'n 2de plek;
- Performance Riding behaal hy 'n 1ste plek;
- Working Riding behaal hy 'n 2de plek;
- Showjumping behaal hy twee 4de plekke;
- Dressage behaal hy 'n 4de en 'n 6de plek.
3. Ricardo Saaiman op Opstaan Prins
- Performance Riding kry hy 'n plasing;
- Working Riding kry hy 'n plasing.
4. Marnus du Toit op Callypso
- Performance Riding behaal hy 'n 1ste plek;
- Working Riding behaal hy 'n 3de plek;
- Showjumping behaal hy 'n 4de plek;
- Dressage behaal hy twee 3de plekke.
5. Armand Janse van Nieuwenhuizen op Abagta Donker
- Performance Riding behaal hy 'n 3de plek;
- Working Riding behaal hy 'n 1ste plek;
- Dressage behaal hy twee 5de plekke.
6. Mariėtte Bothma op Sambok
- Performance Riding behaal sy 'n 3de plek;
- Equitation behaal sy 'n 3de plek;
- Working Riding behaal sy 'n 1ste plek.
7. Marischke Groenewald op Phoenix
- Showjumping behaal sy twee 1ste plekke;
8. Kaylen Mostert op Snowy
- Performance Riding word hy geplaas;
- Working Riding word hy geplaas.
