Search:
Koshuise

 

MLA Koshuise


Die koshuislewe bied u kind die geleentheid om belangrike lewensvaardighede aan te leer. 

Seuns- en dogterskoshuise is ‘n redelike afstand van mekaar af. Seuns en dogters eet en leer afsonderlik.

Koshuise maak voorsiening vir leerders vanaf Gr.1 - 12.

Busse kry leerders Vrydae by koshuise en laai leerders weer Sondae by koshuise af.

 


 

MLA se koshuise besluit dis tyd vir 'n "cross-dress"!

 

 

Vir meer foto's besoek gerus ons Foto Galery!

 

Seunskoshuise

Duikerseunskoshuis, waar die laerskoolleerders en die Gr 8 woon. Olwen Botha en Gerrie Klopper staan breeskouers in die koshuis se voorportaal. Die voorportaal is deur een van ons Graad 12 leerders bietjie opgeknap met prente en 'n paar stoele.

 

 

 

 

Die Ribbokseunskoshuis se spog tuin. Een van die leerders het gedurende die vakansie die tuin uitgelê en baie fluks gespit en geplant.

 

 

Die laerskoolleerders geniet so blaaskansie in die plaasdam

.

Meisieskoshuise

   

 

   


 

Sien Inligtings Dokumenteblad vir Koshuisreels

 


Koshuislewe is pret

Seuns van die Koedoe en Ribbok Seunskoshuise wys dat tuinwerk lekker is!

  

 
 

 

 

 



  Address:
Die Bult, Morgenzon
Tel :017 793-3089 of 017 793-3058
       


       

Kwikwap Webwerf Konsultant: Engela


Besoekers tot datum: 67330 Webwerf ontwikkel deur Kwikwap