Akkommodasie by Morgenzon
Morgenzon Landbou Akademie Selfsorg Akkommodasie
Landties Inn: Selfsorg
- 1 X Dubbelbed Kamer
- 3 X 2 Enkelbed Kamers
- Totaal 7 beddens
- Sitkamer en badkamer
- Volledig toegeruste kombuise is beskikbaar
- R 150 p/p/n
Afsaal: Selfsorg
- 3 X 6 bed kamers
- 1 X 10 bed kamer
- Totaal 28 Enkelbeddens
- Eetkamer en badkamers
- Volledig toegeruste kombuise is beskikbaar
- R 120 p/p/p/n
- Glyskaal
- 1 – 5: R120
- 6 - 10: R 100
- 11 – 20: R 75
- 21 – 28: R 50
MLA Sterre Saal
Te huur teen R400-00 per dag. Indien die saal se breekware gebruik gaan word, is 'n ekstra R100.00 betaalbaar.
Braaigeriewe en kombuis is besikbaar. Ideaal vir enige funksies of onthale.
MLA Sterre – Woonwapark
- Staanplekke met/sonder kragpunte
- Ablusie met warmwater
- Onderdak braai area
- R 60 / staanplek/nag (met krag) Maksimum 6 persone
- R 50 / staanplek/nag (sonder krag) Maksimum 6 persone
Besprekings kan gedurende kantoor ure gedoen word by Helena Yzelle by 082 9277-662 of (017) 793-3085

Praat met MLA oor akkommodasie
Luukse gastehuisverblyf wat groepetes kan voorsien of selfsorg akkommodasie. Eenhede, braaigeriewe, woonwapark, ablusie met warm water, 50 staanplekke, 16 met permanente kragpunte. Bespreek jou gesin of groep se behoeftes met ons.
Kom kuier op Morgenzon en deel ons rykdom!!!