NOTE: ALL HYPERLINKS ON THIS PAGE ARE .pdf DOCUMENTS. If you can not read it you can DOWNLOAD ADOBE READER HERE
Voornemende leerders:
Aansoekvorm:
Edupac Vorm
Opnemingsvorm: Medies en Voogvorm
Vakkombinasies - Graad 8 en 9 (Alle vakke Gewone Graad)
- Verpligte Vakke
- Afrikaans
- Engels
- Wiskunde
- SW (Sosiale Wetenskappe)
- NW (Natuurwetenskappe)
- EBW (Ekonomiese en Bestuurwetenskappe)
- TEG (Tegnologie)
- KK (Kuns en Kultuur)
- LO (Lewensoriëntering)
- Rekenaartik
- Studierigting Keuse (kies een van die studierigtings):
- Landbou
- Tegnies
- Gasvryheidstudie
In al drie hierdie studierigtings kan Universiteitstoelating verkry word mits die regte vakke geneem word.
Vakkeuse Graad 10 - 12
Vakkeuse Gr 10-12
Jaarbeplanner
Jaarbeplanner 2011
Skool & Koshuisgelde 2011
Skoolklere en Sportdrag
Voorgeskrewe Skoolklere - Let wel: die skoolklere se pryse is onderhewig aan prysverhogings.
Klere Pryslys
Koshuisbenodighede
Busdiens
MLA besit 5 busse wat naweke in vyf verskillende rigtings ry om die leerders na en van hul huise te vervoer.
Busroetes en bustye
Bustariewe
Gastehuis
Pryslys
|