Morgenzon Landbou Akademie is in Morgenzon, Mpumalanga geleė; 45 km Oos van Standerton, 45 km Wes van Ermelo en 40 Km Suid van Bethal, let asseblief egter daarop dat sou u vanaf Bethal kom, u die Volksrust afdraai moet neem, die afdraai wys ongelukkig nie Morgenzon nie.